At Skyworks we pride ourselves on excellent customer service.


Here are a few excerpts of what some of our recent clients had to say.

I joined Skyworks in December 2017. Have had nothing but good coverage & service from them. When I did have a problem I contacted Etienne Jordaan & someone called me straight away to sort out my problem. Whatsapp notifications if a problem is expected. NOT sorry I went with them.

Dawn Sheila Fuge

Ek het hulle nou al vir 5 maande en geen probleem met hulle en Etienne en sy span is top of the leader board as die kom by customers service en as hulle se jy het n 5mbs lyne het jy n 5 mbs lyn nie 3 nie maar 5, hoop dit help jou jou keuse maak.

Jean-Pierre Martin

Baie goeie diens en hul hou jou op hoogte van alles wat gebeur. Jy sal nie spyt wees nie

Heidi Taylor Botha

Ek het dit [Skyworks Internet] by my huis en besigheid. Nie een dag speit nie, die spoed is konstant en down time is nie teraprake. Die een of twee keer wat dit wel gebeur word jy dadelik ingelig as dit af is en wanneer dit gaan reg wees. Die diens is regtig uitstekend. [Die] span is baie goed en die produk net soveel en bekostigbaar .

Karl Claassen

Ek kan ook skyworks aanbeveel. Ek hardloop 2 rekenaars, 2 laptops my tv stream heeldag en 5 fone op my netwerk. Glad niks probleme met hulle nie.. Awsome diens.

...ook al n paar ISPs gehad en sover is Skyworks nog by ver die beste...

Eric Karsten Operational Director, Amadwala Risk Solutions

Jy sal die beste besluit van die eeu maak , Skyworks is die beste ek sal geld daarop sit Ek is nou 7maande by Skyworks en was nog nie een oomblik spyt nie. Dis nooit af nie, dis uncapped en unthrottled (jy kan gebruik soveel soos jy wil) Die spoed is awesome. Glo my, dit sal die beste besluit wees wat jy ooit maak!

Shirley De Bruyn

This is awesome! Skyworks really set the standard of how internet connectivity should be. Thank you so much!

TechStudio

I just signed my contract for Skyworks on Monday and they came and installed the equipment today. Their guys were in and out within 2 hours. I can honestly say it feels like I've finally got internet for the 1st time. Their download speed stays constant and I've been pushing it all day since it was installed. Streaming on the living room tv, YouTube on the bedroom tv, and my cellphone was doing all it's updates. What a pleasure not to sit with buffering all the time. I doubt you'll find a better service!!

Craig Andrew Burnett

Beste in die dorp enige iemand kan hul ma met graagte gebruik.

Yolandi Steyn

Def Skyworks!! Jy sal nie ongelukkig by hul wees nie!! Installasie is vinnig en netjies. Hul diens puik!!

Kobus Du Plessis

Skyworks the best, never had any problems, can't go wrong

Christo Mans

I can with confidence recommend Skyworks Telecoms to any business. Don’t struggle with slow unreliable networks!

Rodney Groenewald

Ek is op die ou pad, en by Skyworks. Goeie diens.

Besonders goed. Hul het uit hul pad gegaan vir my Installation, die after service was en is steeds baie goed. Ons word vooraf lat weet van enige onderbrekeings wat van hul kant af kom, en as daar a probleem is met die hoof fibre lyn words ons konstant op hoogte gehou. So, wat diens en produk aan betref, Uitstekend.

Kobus Du Plessis

...hulle kom sit so nice skottel op n paal op jou dak. Dit vat hulle so uur dan is jy reg. En hulle help so mooi om al jou goeters connected te kry en skryf alles vir jou neer. Ek is baie vol fiemies en soek altyd die beste. En ek belowe jou Skyworks is die heel beste.

Skyworks beslis! Jy sal nie spyt wees nie.

Christo Mans

You don't get better service in Witbank!! After battling for 6 years with my previous provider, I can't be happier. Since I've been with them, my internet has only been off once and it was while I was at work, but they still had the decency to phone me and inform me about it, and by the time I got home it was already on.

Craig Andrew Burnett

Geen probleme nie dis die beste ding ooit! Moenie eers iemand anders probeer nie.

Dewit Malan

Always excellent service... excellent signal. Quick installation. Never been happier.

Linda de Vos

Jy sal die beste besluit van die eeu maak, Skyworks is die beste ek sal geld daarop sit

Quintin De Bruyn

This is awesome! Skyworks really set the standard of how internet connectivity should be. Thank you so much!

TechStudio

I just signed my contract for Skyworks on Monday and they came and installed the equipment today. Their guys were in and out within 2 hours. I can honestly say it feels like I've finally got internet for the 1st time. Their download speed stays constant and I've been pushing it all day since it was installed. Streaming on the living room tv, YouTube on the bedroom tv, and my cellphone was doing all it's updates. What a pleasure not to sit with buffering all the time. I doubt you'll find a better service!!

Craig Andrew Burnett

Beste in die dorp enige iemand kan hul ma met graagte gebruik.

Yolandi Steyn